Patrice Motsepe dok glo R120 miljoen op vir Boland-landgoed

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Patrice Mo­tsepe  Foto: Getty Images
Patrice Mo­tsepe Foto: Getty Images

Met die uitsondering van ’n glasie goeie cabernet is daar op die oomblik niks anders wat die Stellenbosse wynkenners en -liefhebbers so vinnig aan die praat kry nie as die nuus dat die miljardêr-sakeman Patrice Motsepe ’n spogplaas in die Boland gekoop het.

Die 59-jarige Motsepe, swaer van pres. Cyril Ramaphosa en volgens Forbes die derde rykste man in die land (met ’n fortuin van R42,3 miljard), het volgens ingeligtes die plaas Hidden Valley teen die hange van die Helderberg – so amper halfpad tussen Stellenbosch en Somerset-Wes – gekoop. Die gebied staan onder eiendomsagente bekend as die “goue driehoek”, die plek waar jy kan verwag om die meeste per hektaar te betaal vir jou lappie plaasgrond.

Een van Motsepe se nuwe bure, Jean Engelbrecht van Rust en Vrede, sê hy het gehoor die plaas was vir R160 miljoen in die mark. “Maar die oumense het mos gesê daar is ’n vraprys en ’n verkoopprys.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Leinster 8
Munster 12
besig om te laai... Regstreeks
Edinburgh 18
Glasgow Warriors 6
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
+0.5%
Rand - Euro
16.65
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.10
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos