Pedrie se seun wil al weer bofbal speel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pedrie Wannenburg se seun, Francois, sterk goed aan ná die ongeluk waarin sy pa dood is. Foto: Facebook
Pedrie Wannenburg se seun, Francois, sterk goed aan ná die ongeluk waarin sy pa dood is. Foto: Facebook

Klein Francois Wannenburg se familie het altyd vreeslik geoe-en-aa wanneer daar nóg ’n foto van hom met ’n bofbalkolf in die hand op hul WhatsApp-groepe deurgekom het. Min het hulle besef dié sport waarvoor hy so lief is, sou die agtjarige se eerste reddingsboei in die eerste groot storm van sy lewe word.

Francois se lewe is twee weke gelede op sy kop gekeer toe ’n 16-jarige jaagduiwel in Houston, Texas, in die Wannenburgs se voertuig vasgery en die dood van Francois se pa, die oud-Springbok-rugbyspeler Pedrie (41), veroorsaak het.

Pedrie se vrou, Evette, en dogter, Isabelle (10), het fisiek ongedeerd uit die motor geklim, maar Francois was agt dae lank in die hospitaal met ernstige kopbeserings. Hy is verlede Saterdag ontslaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
Afghanistan 15/0
Rand - Dollar
16.25
+0.0%
Rand - Pond
19.69
+0.7%
Rand - Euro
16.68
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,792.82
+0.2%
Silwer
20.52
+1.1%
Palladium
2,258.07
-1.4%
Platinum
954.57
-0.7%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,120
-0.8%
Alle aandele
70,853
-0.6%
Hulpbronne 10
64,111
-2.6%
Industriële 25
86,799
-0.3%
Finansiële 15
16,084
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos