Deel

Peet Viljoen: Verdagte eiendomstransaksies haal hom in

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Peet Viljoen vandeesweek by die streekhof in Pretoria-Noord. Foto: Deaan Vivier
Peet Viljoen vandeesweek by die streekhof in Pretoria-Noord. Foto: Deaan Vivier

’n Saak van beweerde grootskaalse bedrog en diefstal teen nege beskuldigdes wat na bewering 12 jaar gelede saamgesweer het om sowat 30 staatseiendomme van miljoene rand in gesogte dele van Johannesburg van die metro te steel, het destyds wyd opslae gemaak. Maar nie soveel soos toe ’n voormalige prokureur en deesdae ’n “realiteitstelevisie-ster” onlangs in die hof as een van die beskuldigdes verskyn het nie.

Drie van die beskuldigdes het skuld beken en is tronk toe. In die jare daarna het die saak skynbaar stil verbygegaan. Die laaste ses beskuldigdes het skuld ontken en die saak kon tot vandag toe nog nie by ’n verhoor kom nie.

Maar nou is een van die prominentste beskuldigdes in die klagstaat gereeld op TV saam met sy gemanikuurde blonde vrou en hulle trek kykers oor die land se aandag in die kykNET-realiteitsreeks Die Real Housewives van Pretoria.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
England 524/4
Ireland 172/10 & 180/6
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.29
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.92
-0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos