Peiling: Tuinroete verloor duisende besprekings

akkreditasie
Die strand by Wildernis aan die Tuinroete in ’n lugfoto wat verlede jaar geneem is. Foto: George Toerisme
Die strand by Wildernis aan die Tuinroete in ’n lugfoto wat verlede jaar geneem is. Foto: George Toerisme

Reeds twee weke voor die jongste inperkings van krag geword het, is duisende besprekings vir Desember en Januarie in die gasvryheidsbedryf in die Tuinroete gekanselleer.

In ’n peiling onder gastehuise in dié deel van die Wes-Kaap het een derde aangedui dat hulle minstens 50% van hul besprekings vir die feestyd verloor het.

Die maatskappy NightsBridge, wat ’n platform vir aanlyn besprekings by gastehuise en B&B’s verskaf, het Saterdag die bevindings bekend gemaak van dié opname onder 166 gastehuise wat gedoen is nadat pres. Cyril Ramaphosa Maandag strenger inperkings vir onder meer dié gebied aangekondig het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.8%
Rand - Pond
20.67
+1.0%
Rand - Euro
17.19
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,838.17
-0.1%
Silwer
24.47
+1.3%
Palladium
2,065.50
+3.1%
Platinum
1,042.50
+1.5%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos