Philippolis-boer se lyk met skietwond in bakkie gekry

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jaco Louw, n veeboer van Philippolis in die Suid-Vrystaat, is Woensdag dood in sy bakkie op sy plaas, Uitspan, gevind. Foto: Facebook/ Johrene Van Niekerk
Jaco Louw, n veeboer van Philippolis in die Suid-Vrystaat, is Woensdag dood in sy bakkie op sy plaas, Uitspan, gevind. Foto: Facebook/ Johrene Van Niekerk

’n Veeboer van Philippolis in die Suid-Vrystaat se lyk is ’n week ná sy verjaardag, met ’n skietwond in die bors, in sy bakkie op sy plaas gekry.

Jaco Louw (51) se familie glo hy het in ’n skietongeluk gesterf.

Louw is Woensdagmiddag laat op die plaas Uitspan, sowat 12 km van Philippolis, dood in sy bakkie gevind met sy haelgeweer by hom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos