Plaaswerker skenk R10 vir boer se operasie ná ongeluk

akkreditasie
Izak Potgieter (52) het sy nek in ’n motorongeluk gebreek.
Izak Potgieter (52) het sy nek in ’n motorongeluk gebreek.

’n Boer en plaasbestuurder van Noordwes is van sy nek af verlam nadat hy tydens ’n ongeluk ’n hartaanval gekry het.

Izak Potgieter (52), wat tussen Hartbeesfontein en Ottosdal woon, het op 6 Augustus in dié omgewing saam met plaaswerkers ’n veldbrand bestry.

Sy dogter, Cindy Booyse, sê haar pa het omstreeks 20:30 die plaaswerkers by hul huise gaan aflaai. Hy was kort hierna, net 2 km van sy huis, in ’n ongeluk en het ’n hartaanval gekry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Dumka Daredevils 189/4
Singhbhum Strikers 0
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 0
South Africa (w) 284/10
Rand - Dollar
15.88
-0.1%
Rand - Pond
19.49
-0.1%
Rand - Euro
16.82
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.05
-0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,826.60
+0.2%
Silwer
21.29
+0.6%
Palladium
1,890.11
+0.9%
Platinum
916.77
+0.6%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
61,937
+0.7%
Alle aandele
68,197
+0.6%
Hulpbronne 10
66,636
+1.8%
Industriële 25
80,496
+0.4%
Finansiële 15
15,370
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos