Planne om weer ’n KKNK aan te bied

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hugo Theart, artistieke direkteur van die KKNK, en skepper van die nuwe internasionale teksskryfprojek.  Foto: Netwerk24
Hugo Theart, artistieke direkteur van die KKNK, en skepper van die nuwe internasionale teksskryfprojek. Foto: Netwerk24

Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se bestuur praat met borge en rolspelers om weer vroeg volgende jaar ’n volwaardige fees in Oudtshoorn te hou.

Die KKNK was die eerste groot fees wat in 2020 weens die vlaag van Covid-19-infeksies gekanselleer is. Sedertdien het die organiseerders verskeie virtuele projekte geloods, maar vir twee agtereenvolgende jare moes kunslief­hebbers die ware Jakob ontbeer.

Hugo Theart, artistieke direkteur van die fees, het Saterdag aan Rapport gesê hulle gaan alles in hul vermoë doen om volgende jaar weer op Oudsthoorn fees te hou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 0
Leicester City 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos