Polisie dalk betrokke by diefstal van ammunisie in KZN

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie. Foto: Unsplash/Jay Rembert
Foto ter illustrasie. Foto: Unsplash/Jay Rembert

Die Valke in KwaZulu-Natal ondersoek die moontlikheid dat polisielede met kennis van die inhoud van ’n vraghouer wat Woensdagaand van sy inhoud gestroop is, dié inligting aan die diewe gegee het.

In die vraghouer was ’n besending ammunisie vir verskillende kaliber vuurwapens wat vir ’n onderneming in Gauteng bestem was.

Aanvanklik is berig dat dit weermag-ammunisie is, maar brig.genl. Mafi Mgobozi, weermagwoordvoerder, het egter Vrydag gesê geen ammunisie van die weermag is gesteel nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Australia 0
Sri Lanka 0/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.09
-0.7%
Rand - Pond
20.77
-0.9%
Rand - Euro
17.52
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.34
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-0.9%
Goud
1,802.96
+0.3%
Silwer
24.11
+0.2%
Palladium
1,999.43
+2.1%
Platinum
1,022.38
+1.0%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
61,314
+0.6%
Alle aandele
67,980
+0.7%
Hulpbronne 10
64,164
+1.0%
Industriële 25
87,663
+0.7%
Finansiële 15
13,997
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos