Polisie soek 4 jong mans in stroom, vind 2 ander lyke

akkreditasie
Foto ter illustrasie.  Foto: Andre Damons
Foto ter illustrasie. Foto: Andre Damons

Polisieduikers soek steeds na vier jong mans wat die naweek in Driftsands, Kaapstad, vermis geraak het.

In dié soektog is die lyke van twee ander mans opgespoor in ’n stroom oorkant die informele nedersetting wat as Covid-19 bekend staan. Die polisie probeer nog die identiteit van dié twee lyke vasstel.

Die polisie in Mfuleni is Saterdagmiddag ontbied om bewerings te ondersoek dat die lyke van vier jeugdiges, onder wie twee broers, wat glo die slagoffers van ’n boendoehof was, in die stroom gegooi is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 178/8
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.01
-0.5%
Rand - Pond
21.25
-0.3%
Rand - Euro
18.09
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.29
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,770.38
+0.1%
Silwer
22.35
-0.2%
Palladium
1,810.01
+1.4%
Platinum
945.00
+0.5%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,732
+0.3%
Alle aandele
71,213
+0.3%
Hulpbronne 10
67,512
-0.1%
Industriële 25
93,953
+0.3%
Finansiële 15
14,007
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos