Politiekery sit ons krag af

akkreditasie
Eskom se Duvha-steenkoolkragstasie naby eMalahleni in Mpumalanga.
Eskom se Duvha-steenkoolkragstasie naby eMalahleni in Mpumalanga.

Terwyl Suid-Afrika weer gevaarlik naby die energie-afgrond van ’n algehele ineenstorting van die kragnetwerk beweeg, moet die Eskom-bestuur deur “politieke stroop swem” om kundiges aan te stel wat weet hoe om kragstasies te herstel en te bestuur.

Van die lys van 300 “beste van die beste” kundiges wat die vakbond Solidariteit vroeg verlede maand aan Eskom oorhandig het – mense wat almal bereid is om onmiddellik te begin werk om die probleme te takel – is nog net 18 aangestel.

In opdrag van sy politieke base dat die proses “meer inklusief moet wees”, moet André de Ruyter, die Eskom-hoof, nou ’n “skarewerwingsplatform” begin om die ingenieurs, atoom-fisici, aanleg-operateurs en senior vakmanne te werf wat nodig is om die ligte aan te hou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos