Deel

Dié is nie hierjy-bokke nie, dis wêreldkampioene!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Wêreldkampioen-boerbokke met houding verdien name soos Maserati, Ferrari en Porsche. ’n Trotse Lukas Burger van die Lukas Burger Boerbok Stoet in Griekwastad kyk na sy boerbokramme. Foto: Anena Burger
Wêreldkampioen-boerbokke met houding verdien name soos Maserati, Ferrari en Porsche. ’n Trotse Lukas Burger van die Lukas Burger Boerbok Stoet in Griekwastad kyk na sy boerbokramme. Foto: Anena Burger

Die boerbokke van Griekwastad is nie hierjy-bokke nie. Hulle is wêreldkampioene met name soos Maserati, Ferrari en Porsche en het ’n windgat-houding om dit te wys. Op die stowwerige vlaktes buite Griekwastad glimlag Lukas Burger van die Lukas Burger Boerbok-stoet breed as hy na sy boerbokramme in die kraal wys. Sy liefde vir boerbokke hoef nie in woorde beskryf te word nie. Dit straal. Anena Burger het by Lukas Burger gaan kuier.

Daar was al ’n Toeter, Nesquick, Boude, Kettie, Vlag, Knipmes en Mocha.

“Ag, ’n mens raak maar uit name uit jong. Ons sal byvoorbeeld ’n ram hê met die naam Hilux en dan is sy lam Toyota. Een van die dae as die luukse motors se name op is, begin ons seker weer by Volkswagen,” skerts Lukas Burger.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.28
+1.4%
Rand - Pond
22.43
+1.0%
Rand - Euro
19.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.22
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
981.98
+1.0%
Palladium
1,444.54
+2.7%
Goud
1,967.98
+1.4%
Silwer
22.93
+2.4%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,757
+1.4%
Alle aandele
75,243
+1.3%
Hulpbronne 10
65,777
+0.2%
Industriële 25
101,692
+1.8%
Finansiële 15
15,282
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos