Potch-kleinseuns wil ouma (90) met Austin verras

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Emmarentia Stoop as jong vrou in haar Austin A40.
Emmarentia Stoop as jong vrou in haar Austin A40.

Kort nadat Emmarentia Stoop as jong vrou haar eerste motor – ’n spoggerige roomkleurige Austin A40 – gekry het, moes sy dit in die 1950’s verkoop nadat sy haar eerste seun gehad het en haar man, Casper, moes help om hul huis af te betaal.

Nou wil Stoop se kleinseuns, Coetzer (21) en Geert (19), hul 90-jarige ouma die geleentheid gee om weer agter ’n Austin se stuurwiel in te skuif.

Die Stoop-gesin bly in Potchefstroom. Coetzer is ’n student by die Potchefstroomse sjefakademie en Geert geniet tans ’n oorbruggingsjaar. Hulle het ook ’n jonger broer, DJ (16).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 165/5
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
AmaZulu 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 121/5
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.9%
Rand - Pond
20.08
+0.4%
Rand - Euro
16.98
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,772.80
+0.3%
Silwer
23.90
+2.8%
Palladium
2,101.25
+3.9%
Platinum
1,045.00
+0.5%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.0%
Hulpbronne 10
64,002
-0.5%
Industriële 25
84,631
+0.6%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos