Premier spog by ‘opening’ van 4 herstelde paaie in Vrystaat

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sisi Ntombela, Vrystaatse premier, (voor) en William Bulwane, LUR vir polisie, paaie en vervoer, besig om die vier Vrystaatse paaie Vrydag te open nadat die paaie herstel is. Foto: Facebook
Sisi Ntombela, Vrystaatse premier, (voor) en William Bulwane, LUR vir polisie, paaie en vervoer, besig om die vier Vrystaatse paaie Vrydag te open nadat die paaie herstel is. Foto: Facebook

Sisi Ntombela, premier van die Vrystaat, en William Bulwane, LUR vir polisie, paaie en vervoer, het Vrydag vier paaie in die provinsie geopen nadat herstelwerk daaraan afgehandel is.

Die Vrystaat beleef tans ’n krisis wat die toestand van sy paaie betref.

Volgens Ntombela het die Vrystaatse regering ’n belofte gemaak dat daar na die provinsie se paaie omgesien gaan word en “vandag (Vrydag) is ’n klinkklare bewys dat die regering sy belofte gestand gedoen het”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos