Prioritiseer landbouwerkers se vervoer, vra DA vir Mbalula

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die omgeslane vragmotor op die R45-pad in Klapmuts.    Foto: ER24
Die omgeslane vragmotor op die R45-pad in Klapmuts. Foto: ER24

Die DA in die Wes-Kaapse wetgewer gaan ’n reeks voorstelle aan die minister van vervoer stuur met die hoop om vervoer van landbouwerkers veiliger te maak.

Dit sluit in ’n spoedperk van 80 km/h vir vragmotors wat agter oop is en passasiers vervoer, soos wat verlede jaar deur die staande komitee oor landbou aanbeveel is.

Andricus van der Westhuizen, DA-woordvoerder oor landbou in die wetgewer, het Sondag gesê hy gaan aan Fikile Mbalula, minister van vervoer, skryf oor voorstelle om die vervoer van werkers te verbeter.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
Afghanistan 136/2
Rand - Dollar
16.28
-0.1%
Rand - Pond
19.74
+0.4%
Rand - Euro
16.69
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,794.66
+0.3%
Silwer
20.52
+1.0%
Palladium
2,266.50
-1.0%
Platinum
960.00
-0.1%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.7%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos