Protea se boeke sal weer blom, sê hoof

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Protea-boekwinkel in die Carlton-sentrum in Johannesburg. Foto: Elizabeth Sejake
Die Protea-boekwinkel in die Carlton-sentrum in Johannesburg. Foto: Elizabeth Sejake

Hy het geruime tyd geen salaris gekry nie en moes selfs persoonlike lenings aangaan om sy personeel te betaal, vertel dr. Nicol Stassen, uitvoerende hoof van Protea Boekhuis.

Dié onafhanklike uitgewer, boekverspreider en eienaar van vooraanstaande boekwinkels oral in die land sê die Covid-19-inperkings was ’n reuse-uitdaging vir alle uitgewerye en boekhandelaars.

In dié tyd het Protea nie ’n enkele werknemer uit diens gestel nie, al het die groep se inkomste meer as gehalveer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.30
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.10
+0.4%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,840.16
-0.5%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos