Proteas t. Engelse: ‘Kragkwessies gaan nié wedstryde in Bloem raak’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Van links is Johan van Heerden, uitvoerende hoof van die Vrystaatse Krieketunie, Mxolisi Siyonzana, burgemeester van die Mangaung-metro, en Tebogo Motlashuping, waarnemende munisipale bestuurder van die ingrypingspan by die metro, Dinsdag by die Mangaung Oval in Bloemfontein. Die Proteas speel Vrydag en Sondag hier teen Engeland.  Foto: Mlungisi Louw
Van links is Johan van Heerden, uitvoerende hoof van die Vrystaatse Krieketunie, Mxolisi Siyonzana, burgemeester van die Mangaung-metro, en Tebogo Motlashuping, waarnemende munisipale bestuurder van die ingrypingspan by die metro, Dinsdag by die Mangaung Oval in Bloemfontein. Die Proteas speel Vrydag en Sondag hier teen Engeland. Foto: Mlungisi Louw

Mense wat die naweek na die twee internasionale eendagwedstryde tussen die Proteas en Engeland op die Mangaung Oval in Bloemfontein gaan kyk, hoef nie te vrees dat kragkwessies dié wedstryde gaan pootjie nie.

Johan van Heerden, uitvoerende hoof van die Vrystaatse Krieketunie, het by navraag aan Netwerk24 gesê die unie het alles gereed om te verhoed dat nie beurtkrag of kragonderbrekings die wedstryde ontwrig nie.

Die eerste is ’n dag-aand-wedstryd wat Vrydag om 13:00 begin en die ander wedstryd begin Sondag om 10:00.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.42
-0.1%
Rand - Pond
21.46
+0.2%
Rand - Euro
18.92
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.29
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Platinum
1,009.25
+0.8%
Palladium
1,651.07
+0.9%
Goud
1,927.51
+0.2%
Silwer
23.70
+0.4%
Brent-ruolie
84.90
-2.1%
Top-40
73,431
-1.2%
Alle aandele
79,477
-1.1%
Hulpbronne 10
75,833
-2.8%
Industriële 25
102,289
-0.4%
Finansiële 15
16,145
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos