Quanita se eerste fliek laat hare rys

akkreditasie
Die veelsydige kunstenaar Quanita Adams se eerste fliek, Swirl het die land aan die gons. Foto: Edrea du Toit
Die veelsydige kunstenaar Quanita Adams se eerste fliek, Swirl het die land aan die gons. Foto: Edrea du Toit

Die storie van hare en die idee dat net lang, reguit hare “ordentlik” lyk – die stryd om “kroes-control” – is die onderwerp wat die aktrise Quanita Adams in haar rolprent Swirl takel.

Adams, wat bekendheid verwerf het vir onder meer haar rolle in Arendsvlei en Sara se geheim, het nou die rol van skrywer en regisseur aangeneem.

Soos die karakters in haar debuutrolprent op “kroes-control” is, moes Quanita Adams ook ’n stryd voer om met haar hare saam te leef. Die titel van die rolprent verwys na die broekiekous waarmee sommige vroue slaap om hul hare glad te hou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.14
+1.2%
Rand - Pond
20.65
+1.0%
Rand - Euro
17.19
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,844.95
+0.2%
Silwer
24.37
+0.9%
Palladium
2,052.84
+2.5%
Platinum
1,051.00
+2.3%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,503
-0.0%
Alle aandele
76,153
-0.0%
Hulpbronne 10
77,215
+0.3%
Industriële 25
95,524
-0.1%
Finansiële 15
15,115
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos