R1.1 m se dwelms in Laingsburg gekry

akkreditasie
Die sakke dagga waarop beslag gelê is. Foto: SAPD
Die sakke dagga waarop beslag gelê is. Foto: SAPD

Die polisie in die Wes-Kaap het Maandag in die vroeë oggendure op meer as R1 miljoen se dwelms in Laingsburg beslag gelê.

Sers. Christopher Spies, polisiewoordvoerder, sê polisielede is Maandag strategies in Voortrekkerweg in die dorp ontplooi sodat hulle ’n padversperring kon beman.

“Hulle het omstreeks 02:40 ’n Toyota Quantum-minibustaxi voorgekeer. Toe hulle die bestuurder nader om sy persoonlike besonderhede te bekom, het hy weggehardloop.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.65
-0.2%
Rand - Pond
20.16
-0.4%
Rand - Euro
17.03
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,791.76
+0.2%
Silwer
20.60
-0.3%
Palladium
2,199.00
-2.0%
Platinum
940.78
-0.5%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos