Deel

R30 tussen Allanridge en Bothaville eis nóg ’n lewe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die wrak van die rooi Polo-voertuig wat Vrydagaand in die ongeluk op die R30 tussen Allanridge en Bothaville betrokke was.  Foto: Facebook
Die wrak van die rooi Polo-voertuig wat Vrydagaand in die ongeluk op die R30 tussen Allanridge en Bothaville betrokke was. Foto: Facebook

Die “pad van die dood” tussen Allanridge en Bothaville in die Vrystaat het die naweek nog ’n lewe geëis, wat die dodetal op die R30 sedert Februarie vanjaar op minstens 30 te staan bring.

Vrydagaand is een mens dood en nog drie ernstig beseer in ’n botsing tussen twee voertuie naby die waterpan op die pad, het die nooddiens 1Life911 op sy Facebookblad gesê.

Kapt. Stephen Thakeng, polisiewoordvoerder, sê die polisie is omstreeks 20:25 ontbied na die ongelukstoneel langs die silo’s op die R30.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
BDMTCC 0
Cricket Club of Dibrugarh 0
Rand - Dollar
18.15
+0.8%
Rand - Pond
22.38
+0.3%
Rand - Euro
19.80
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.23
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
988.68
+1.7%
Palladium
1,444.12
+2.7%
Goud
1,977.87
+0.4%
Silwer
22.99
+0.1%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
69,757
0.0%
Alle aandele
75,243
0.0%
Hulpbronne 10
65,777
0.0%
Industriële 25
101,692
0.0%
Finansiële 15
15,282
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos