Rapport-eksklusief: Seep-smous kry polisie-kontrak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Een van verskeie honde wat Randburg se Dierebeskermingsvereniging op Facebook as voormalige polisiehonde geadverteer het.
Een van verskeie honde wat Randburg se Dierebeskermingsvereniging op Facebook as voormalige polisiehonde geadverteer het.

’n Maatskappy wat spesialiseer in die verkoop van seep en die lewer van plaagbeheerdienste aan die regering het ’n tender van miljoene rande gekry om honde aan die polisie se honde-eenheid te verkoop.

Ibida, ’n maatskappy wat klaarblyklik geen ondervinding in die teel van honde het nie, moet nou werkhonde van hoë gehalte en gesondheid aan die polisie lewer.

Ingevolge ’n tender wat in Januarie aan vier maatskappye toegeken is, moet honde ter waarde van R7,3 miljoen in die eerste jaar deur hulle gelewer word, R7,6 miljoen in die tweede jaar en R7,9 miljoen in die derde jaar. Dis nie seker hoeveel honde vir dié bedrae gelewer moet word nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.16
-0.3%
Rand - Pond
20.72
+0.1%
Rand - Euro
17.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.47
+0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,752.61
-0.3%
Silwer
21.26
-0.9%
Palladium
1,851.03
-0.3%
Platinum
983.81
-0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,462
-0.4%
Alle aandele
72,775
-0.5%
Hulpbronne 10
70,437
-1.4%
Industriële 25
87,457
+0.1%
Finansiële 15
16,302
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos