Reddingsplan by Nuttabooi-myn op vergadering bespreek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Dit is 'n miernes van bedrywighede soos onwettige delwers na diamante by die ou Nuttabooi-myn soek. Daar is selfs ’n plakkerskamp waar die delwers bly.
Dit is 'n miernes van bedrywighede soos onwettige delwers na diamante by die ou Nuttabooi-myn soek. Daar is selfs ’n plakkerskamp waar die delwers bly.

’n Bedryfsentrum is by die Nuttabooi-myn in die Noord-Kaap opgerig om met reddingspogings te begin waar ’n onbekende getal onwettige diamantdelwers vasgekeer is.

Die delwers is al meer as 30 uur ondergronds vasgekeer ná ’n skielike ineenstorting Woensdagoggend by die myn tussen Kleinzee en Komaggas.

Vernon Swartbooi, departementshoof van die Namakwa-rampbestuurafdeling, sê ’n noodvergadering is Donderdag met die Namakwa-distriksmunisipaliteit se rampbestuurafdeling en die Nama Khoi-munisipaliteit gehou om die reddingspoging te beplan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.63
+0.9%
Rand - Pond
20.11
-0.0%
Rand - Euro
16.95
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.84
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.32
+0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos