Deel

Regulasies vir troues, attraksies verder gewysig

akkreditasie
Mmamoloko Kubayi-Ngubane, minister van toerisme.  Foto: Lindile Mbontsi/Daily Sun
Mmamoloko Kubayi-Ngubane, minister van toerisme. Foto: Lindile Mbontsi/Daily Sun

Die regulasies vir toerisme onder die risiko-aangepaste strategie rakende die Covid-19-pandemie is verder gewysig en het Dinsdag van krag geword.

Dié wysigings van Mmamoloko Kubayi-Ngubane, minister van toerisme, is in die Staatskoerant gepubliseer en sluit in voorskrifte vir attraksies, troues, uitstallings en gesellighede.

Ingevolge die regulasies omvat toeriste-attraksies ook temaparke, pretparke, waterparke, familie-vermaaksentrums, natuur- en wildreservate, nasionale parke, botaniese tuine, dieretuine, akwariums en ander attraksies vir kultuur en vermaak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.29
-0.7%
Rand - Pond
22.44
-0.9%
Rand - Euro
19.72
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.16
-0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
974.35
+0.6%
Palladium
1,410.07
+0.7%
Goud
1,954.77
-1.2%
Silwer
23.03
-0.9%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,762
+0.8%
Alle aandele
75,272
+0.8%
Hulpbronne 10
64,885
+0.9%
Industriële 25
102,119
+0.5%
Finansiële 15
15,435
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos