Deel

‘Reitz-4, Jansen as Jesus-figuur en die lokval vir SA’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Eve Fairbanks, Amerikaanse skrywer en joernalis, lees uit haar boek ‘The Inheritors’ op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV) waar sy die idee vir die boek gekry het.  Foto: Charles Smith
Eve Fairbanks, Amerikaanse skrywer en joernalis, lees uit haar boek ‘The Inheritors’ op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV) waar sy die idee vir die boek gekry het. Foto: Charles Smith

Eve Fairbanks, ’n Amerikaanse joernalis en skrywer, se boek The Inheritors oor Suid-Afrika, waar sy die laaste dekade woon, het pas die Amerikaanse PEN-prys vir niefiksie gewen. Charles Smith het die bekendstelling van die boek op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV) bygewoon, waar die idee vir die boek kort ná die Reitz-rassedrama posgevat het. Hy het ook met haar ’n onderhoud gevoer.

’n Ontwortelde Amerikaner. ’n Amerikaner in haar hart wat deur die hele Suid-Afrika gery het in ’n ou Mercedes van die 1980’s. En ook deur groot dele van die Amerikaanse platteland gereis het.

Dit is hoe Eve Fairbanks haarself beskryf ná ’n lang reis van Amerika terug na Bloemfontein, die stad waar haar boek The Inheritors begin het. Daardie vaalbruin, rokende Merc van haar het op blote genade deur Bloem se strate gevaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.28
+1.4%
Rand - Pond
22.43
+1.0%
Rand - Euro
19.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.22
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
981.98
+1.0%
Palladium
1,444.54
+2.7%
Goud
1,967.98
+1.4%
Silwer
22.93
+2.4%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,757
+1.4%
Alle aandele
75,243
+1.3%
Hulpbronne 10
65,777
+0.2%
Industriële 25
101,692
+1.8%
Finansiële 15
15,282
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos