‘Reusehand’ lig boot: Twee mans verdrink

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die visserboot Calleah Vrydag kort ná die tragedie in die see by Yzerfontein afgeneem.
Die visserboot Calleah Vrydag kort ná die tragedie in die see by Yzerfontein afgeneem.

Ure voordat iets soos ’n “reusehand”, dalk ’n walvis, tot die dood van twee vissermanne aan die Kaapse Weskus gelei het, het een van hulle nog gesê hy gaan hom om die dood nie teen Covid-19 laat inspuit nie, want as hy wou sterf, sal dit op die see wees.

Dis toe presies wat Vrydagoggend in ’n “windsee” (’n effense omgekrapte see) met Corrie Witbooi (69) gebeur het, vertel Willie van Rensburg (71), wat 15 jaar saam met hom gewerk en ook Vrydagoggend op die Calleah was.

Hulle was deel van ’n groep van agt wat gaan snoek vang het digby Dasseneiland, sowat 4,9 seemyl van Yzerfontein.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.77
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos