Rybewyse: Fiasko gaan jou sak ruk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Wayne Duvenage, hoof van die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa). Foto: Lucky Nxumalo
Wayne Duvenage, hoof van die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa). Foto: Lucky Nxumalo

Honderde duisende bestuurders gaan die nuwe jaar sonder rybewys binnery omdat die land se enigste masjien wat rybewyse vervaardig, gebreek het.

Boonop wil die departement van vervoer hê dat alle bestuurders wie se lisensie die afgelope paar maande verval het, R90 opdok vir ’n tydelike rybewys – ’n uitgawe wat glad nie nodig sou wees as die departement jare gelede al aan waarskuwings gehoor gegee het dat die 20 jaar oue dinosourus van ’n masjien op sy laaste bene is nie.

En om die deurmekaarspul te vererger, is daar ’n amnestieperiode vir die laat hernuwing van lisensies wat vir sommige motoriste geld, maar nie vir ander nie. Dit beteken dat as jou lisensie voor 31 Augustus verval het (omdat jy nie ’n hernuwingsafspraak kon kry as gevolg van Covid-19-regulasies nie), kan jy nog wettig rondry tot 1 Maart. Maar as jou lisensie op 1 September verval en dit nog nie hernu is nie weens die departement se onvermoë om hul masjinerie te onderhou, kan jy beboet word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/10
Sri Lanka 397/10 & 39/2
Rand - Dollar
16.08
-1.0%
Rand - Pond
19.85
+0.2%
Rand - Euro
16.84
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-2.0%
Goud
1,816.59
+0.1%
Silwer
21.40
-1.1%
Palladium
2,006.50
-2.4%
Platinum
938.25
-1.9%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,494
-0.9%
Alle aandele
69,083
-0.9%
Hulpbronne 10
71,795
-1.4%
Industriële 25
76,804
-1.3%
Finansiële 15
16,026
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos