SA se ‘Sharkboy’ in koma: Hy’s ’n vegter, sê ma

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Achmat Hassiem met sy bronsmedalje wat hy op die Londense Paralimpiese Spele in 2012 verower het. Foto: Gallo Images/Clive Rose
Achmat Hassiem met sy bronsmedalje wat hy op die Londense Paralimpiese Spele in 2012 verower het. Foto: Gallo Images/Clive Rose

“Hy is ’n vegter,” sê Thuraya Hassiem (60), ma van Achmat Hassiem (39), wat sedert 8 September in ’n geïnduseerde koma in die Melomed Tokai-hospitaal is.

Achmat is ’n voormalige Paralimpiese swemmer, wat ook bekend staan as “Sharkboy” nadat hy in 2006 sy regterbeen in ’n grootwithaai-aanval verloor het.

Hy het in 2012 ’n bronsmedalje op die Paralimpiese Spele in Londen verower.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-0.9%
Rand - Pond
20.59
-0.7%
Rand - Euro
17.37
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.3%
Goud
1,786.12
-0.4%
Silwer
23.95
-1.1%
Palladium
1,978.00
-1.4%
Platinum
1,014.50
-1.3%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.3%
Alle aandele
67,494
-0.2%
Hulpbronne 10
63,048
-0.9%
Industriële 25
87,148
+0.0%
Finansiële 15
14,043
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos