Deel

SA vrou skryf hartroerende brief aan familie uit tronk in Thailand

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ashley Oosthuizen Foto: Facebook
Ashley Oosthuizen Foto: Facebook

’n Suid-Afrikaanse vrou wie se lewenslange vonnis vir dwelmhandel in Thailand verlede jaar tot 33 jaar verkort is, hoop dat die hooggeregshof in dié land haar saak in heroënskou sal neem. Sy skryf in ’n hartroerende brief aan haar familie “niks is permanent nie”.

Ashley Oosthuizen (23), ’n oudleerling van die Hoërskool Outeniqua in George, is in 2018 na Thailand nadat sy die vorige jaar gematrikuleer het.

Sy is op 8 Oktober 2020 by ’n restaurant waar sy gewerk het in hegtenis geneem nadat sy geteken het vir ’n pakkie (waarin daar dwelms was) wat geadresseer was aan ’n vriend van die restaurant se eienaar. Oosthuizen sê sy het nie geweet wat in die pakkie was nie en ontken skuld. Die restaurant het intussen toegemaak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.05
+1.4%
Rand - Pond
22.24
+0.9%
Rand - Euro
19.66
+1.0%
Rand - Aus dollar
12.13
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+1.0%
Platinum
981.67
-0.3%
Palladium
1,431.05
-0.8%
Goud
1,986.67
+0.9%
Silwer
23.09
+0.5%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,066
+0.4%
Alle aandele
75,585
+0.5%
Hulpbronne 10
65,190
-0.9%
Industriële 25
102,646
+0.9%
Finansiële 15
15,424
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos