Sagmoedige sanger sal vir altyd ’n groot leemte laat

akkreditasie
Theuns Jordaan agter die mikrofoon in Auckland, Nieu-Seeland, in 2012.
Theuns Jordaan agter die mikrofoon in Auckland, Nieu-Seeland, in 2012.

Toe die kitaarspeler Anton L’Amour kort voor 2000 ’n tafeltenniswedstryd teen ’n platemaatskappy se baas verloor, moes hy gratis vir die debuutalbum van dié se nuwe “rasperstem-sanger” speel.

Dit was die begin van ’n musiekreis van twee dekades saam met Theuns Jordaan, wat Woensdag in die ouderdom van 50 aan leukemie dood is.

“Ons het tafeltennis baie ernstig en kompeterend opgeneem in daardie dae,” vertel L’Amour. “Eckard (Potgieter, destydse baas van Wildebeest Records) het aangebied om vir my ’n goedkoop, klein karretjie te koop. Maar toe maak hy met my die deal. As ek wen, koop hy die karretjie en as hy wen, speel ek gratis op die album van sy keuse. Ek was só ungraceful in daardie verloor. Ek het my tafeltennis-bat gebreek. As ek maar net toe geweet het ek het eintlik gewen.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 64/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.90
+0.2%
Rand - Pond
21.10
+0.4%
Rand - Euro
17.98
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.23
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,772.28
+0.2%
Silwer
22.40
+0.1%
Palladium
1,855.14
+4.0%
Platinum
949.25
+0.9%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,555
0.0%
Alle aandele
71,044
+0.0%
Hulpbronne 10
67,160
-0.6%
Industriële 25
93,839
+0.2%
Finansiële 15
13,987
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos