SAMV geskok oor hoeveel meisies jonger as 10 j. swanger word

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Unsplash
Foto: Unsplash

Dit is nie net ’n swangerskap nie, maar ook verkragting wanneer ’n meisie van tien jaar en jonger swanger raak, sê die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging (SAMV).

Dr. Angelique Coetzee, voorsitter van die SAMV, het Maandag in ’n verklaring gesê hierdie meisies is nog self kinders en alles moontlik moet gedoen word om hulle te beskerm.

Die jongste inligting deur Statistieke Suid-Afrika (SSA) waarvolgens daar in 2020 nie minder nie as 33 000 tienerswangerskappe in Suid-Afrika was, is skokkend, het sy gesê. Dit is ook geweldig kommerwekkend dat meisies onder tien jaar oud die lewe aan 660 babas geskenk het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos