Semenya verwerf diploma aan TUT

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Caster Semenya (Getty Images)
Caster Semenya (Getty Images)

Die Olimpiese kampioen Caster Semenya (30) het ’n nagraadse diploma in sportbestuur aan die Tshwane-Universiteit van Tegnologie (TUT) verwerf.

Die diploma is Dinsdag op die universiteit se virtuele gradeplegtigheid toegeken. Die universiteit het haar in ’n verklaring voorspoed toegewens.

Sy het haar in 2018 as student ingeskryf en ’n ooreenkoms onderteken om ’n sportambassadeur vir die universiteit te wees, sê TUT.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 222/3
India 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.35
+1.1%
Rand - Pond
20.94
+0.8%
Rand - Euro
17.42
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.07
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,818.90
+0.3%
Silwer
23.80
+1.4%
Palladium
1,913.50
+0.5%
Platinum
997.00
+1.2%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,019
+1.1%
Alle aandele
75,674
+1.0%
Hulpbronne 10
75,362
+1.1%
Industriële 25
95,865
+1.7%
Finansiële 15
15,202
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos