Sendelinge se tronk-hel in Mosambiek

akkreditasie
Wikkie du Plessis (77) en Eric Dry (69) ’n paar dae voordat hulle na Mosambiek vertrek het om voorrade by ’n sendingstasie te gaan aflewer.
Wikkie du Plessis (77) en Eric Dry (69) ’n paar dae voordat hulle na Mosambiek vertrek het om voorrade by ’n sendingstasie te gaan aflewer.

Die families van twee Suid-Afrikaanse sendelinge is in ’n desperate stryd gewikkel om hulle uit ’n Mosambiekse tronk te bevry nadat hulle op bewerings van terrorisme in die suide van die land in hegtenis geneem is.

Eric Dry (69) en sy vriend Wikkie du Plessis (77) is saam met hul Amerikaanse vlieënier, Ryan Koher, op die aanloopbaan van die Inham­bane-lughawe (sowat 400 km noord van Maputo) in hegtenis geneem terwyl hulle kos en mediese voorraad gelaai het. Hulle sou na ’n sendingstasie in die Balama-distrik vlieg wat deur die organisasie Orphans Unlimited bedryf word.

Balama is in die verre noorde van die land, sowat 2 300 km van Maputo en in ’n gebied waar die ekstremistiese Islamitiese terreurgroep Al Soenna wa Jama’ah al vyf jaar lank ’n skrikbewind voer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Australia 189/3
West Indies 0
besig om te laai... Regstreeks
Nepal 31/3
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Easterns 39/2
South Western Districts 0/0
besig om te laai... Regstreeks
Northern Cape 0
KwaZulu-Natal Inland 0
Rand - Dollar
17.19
-0.2%
Rand - Pond
20.95
+0.0%
Rand - Euro
18.08
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,783.33
-0.1%
Silwer
22.73
+0.1%
Palladium
1,862.18
+0.5%
Platinum
1,013.00
+0.7%
Brent-ruolie
77.17
-2.8%
Top-40
68,140
+0.4%
Alle aandele
74,209
+0.3%
Hulpbronne 10
73,080
-0.2%
Industriële 25
91,534
+0.8%
Finansiële 15
15,617
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos