Seun (12) en sy tannie dood toe hulle in silo val

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kerneels Rautenbach (12 )Foto: Facebook/Selmari Rautenbach
Kerneels Rautenbach (12 )Foto: Facebook/Selmari Rautenbach

’n Gesin van Standerton in Mpumalanga is in rou gedompel nadat ’n 12-jarige seun en sy 33-jarige tannie Saterdag dood is toe hulle in ’n silo vol mielies beland het.

Kerneels Rautenbach (12) het Vrydagaand omstreeks 18:00 op die plaas Groenvlei in ’n silo vol mielies geval, sê brig. Selvy Mohlala, polisiewoordvoerder.

Sy tannie, Jackie Rautenbach, het hom probeer uittrek, maar het in die proses self ook ingeval.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.2%
Rand - Euro
16.59
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos