Seun se been afgesit ná val in rugbywedstryd

akkreditasie
Simnikiwe Bosman kort voor hy op die veld ernstig beseer is.
Simnikiwe Bosman kort voor hy op die veld ernstig beseer is.

’n Desperate duikslag om ’n sekere drie te keer tydens ’n rugbywedstryd tussen twee Oos-Kaapse spogskole, het ’n sterkgeboude senter sy regterbeen gekos.

Simnikiwe Bosman (16) van Makhanda se regterbeen moes onder die knie geamputeer word. Sy pa, Lungisa, sê sy seun is erg depressief oor die amputasie.

Simnikiwe het op Saterdag 4 September vir Graeme College se eerstespan op senter teen St. Andrew’s College uitgedraf. Die wedstryd was op Graeme College se veld in Makhanda.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos