Seun sterk goed aan ná trekkerband sy bekken breek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Tryston Jansen van Vuuren se kleinboet, Mijanru (regs), is net so bly dat sy boetie weer tuis is.  Foto: Verskaf
Tryston Jansen van Vuuren se kleinboet, Mijanru (regs), is net so bly dat sy boetie weer tuis is. Foto: Verskaf

Hoewel hy steeds met twee kateters loop en waarskynlik nog operasies sal moet ondergaan, sterk die tiener wat onder ’n trekkerband beland het goed aan.

“Hy het sy goeie en sy slegte tye, maar hy is sterk,” sê Michelle Jansen van Vuuren oor haar seun Tryston (14), wat sy pelvis gebreek het nadat ’n reusetrekkerband op 13 September op hom geval het.

Hy en sy vriende by die Hoërskool Dr. E.G. Jansen in Boksburg het met die band gespeel toe dit op Tryston beland het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.63
+0.9%
Rand - Pond
20.11
-0.0%
Rand - Euro
16.95
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.84
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.32
+0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos