Shudu haar ouma se ‘geskenk van God’

akkreditasie
Musida nadat sy gekroon is, omring deur die ander finaliste en Sasha-Lee Olivier, haar voorganger. Foto: Jaco Marais
Musida nadat sy gekroon is, omring deur die ander finaliste en Sasha-Lee Olivier, haar voorganger. Foto: Jaco Marais

Om die titel van Mej. Suid-Afrika te wen, is die grootste seën wat God aan haar kon gee, sê Shudufhadzo Musida, die 23-jarige skoonheid van Limpopo wat in die Table Bay-hotel in Kaapstad as Mej. Suid-Afrika gekroon is.

Sy het die beoordelaars – Zozi­bini Tunzi, Mej. Heelal, Peggy-Sue Khumalo, sakevrou en Mej. Suid-Afrika in 1996, die radio- en TV-aanbieder Anele Mdoda, die aktrise Leandie du Randt en die aktrise Kim Engelbrecht – Saterdagaand bekoor.

Shudufhadzo beteken “geskenk” in Venda.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.20
-0.1%
Rand - Pond
19.85
-0.4%
Rand - Euro
16.87
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,812.75
+0.1%
Silwer
21.46
+1.7%
Palladium
1,978.00
+1.6%
Platinum
945.50
+0.1%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,461
+0.8%
Alle aandele
69,170
+0.8%
Hulpbronne 10
71,952
+1.7%
Industriële 25
77,136
+0.1%
Finansiële 15
15,854
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos