Skipper van skiboot sterf in bootongeluk

akkreditasie
’n Man het Saterdag in die Kowieriviermond naby Port Alfred in die Oos-Kaap verdrink toe sy boot omgeslaan het.Foto: argief
’n Man het Saterdag in die Kowieriviermond naby Port Alfred in die Oos-Kaap verdrink toe sy boot omgeslaan het.Foto: argief

Die skipper van ’n skiboot het Saterdag vermoedelik verdrink nadat sy boot in die Kowieriviermond naby Port Alfred in die Oos-Kaap omgeslaan het.

Luidens die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) in Port Alfred het die oorledene, wat in sy 60’s is, en nog ’n man in sy 50’s Saterdagoggend die hawe verlaat om die oopsee in te vaar. Die boot het egter omstreeks 06:30 omgeslaan in branders wat ’n hoogte van 3 tot 4 meter bereik het.

“Ons die skiboot, Diligo, onderstebo op ’n sandbank by East Beach aangetref,” sê Juan Pretorius van die NSRI. “Een van die mans wat op die boot was, is met ligte beserings op die strand gevind. Sy vriend, die skipper wat oorspronklik van Johannesburg was maar in Port Alfred gewoon het, het in die water verdwyn.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Arsenal 0
Liverpool 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.19
+0.9%
Rand - Pond
20.69
+0.8%
Rand - Euro
17.20
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.01
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,840.68
0.0%
Silwer
24.58
+1.8%
Palladium
2,072.50
+3.5%
Platinum
1,048.50
+2.1%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos