Skokgranate in Gqeberha afgevuur ná Cele se besoek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mense spat in verskillende rigtings nadat die polisie skokgranate in Durbanweg afgevuur het. Foto: Cara-Lee Dorfling
Mense spat in verskillende rigtings nadat die polisie skokgranate in Durbanweg afgevuur het. Foto: Cara-Lee Dorfling

Oomblikke nadat Bheki Cele, minister van polisie, die Korsten-gebied in Gqeberha Donderdag verlaat het, is skokgranate afgevuur.

Dit kom nadat sake-eienaars in Durbanweg hul misnoeë uitgespreek het omdat die polisie hul ondernemings vir vuurwapens deursoek.

Cele het Donderdag aan die media gesê daar is inligting ontvang dat skote Woensdagmiddag in Durbanweg afgevuur is toe geweld uitgebreek het en tien voertuie aan die brand gesteek is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 55/1
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 69/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.15
+0.3%
Rand - Pond
21.59
-0.2%
Rand - Euro
18.35
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.50
+0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Goud
1,794.94
+0.6%
Silwer
22.94
+0.2%
Palladium
1,781.50
-1.0%
Platinum
952.00
-1.5%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,547
-0.1%
Alle aandele
69,933
-0.1%
Hulpbronne 10
65,775
+0.3%
Industriële 25
93,497
-0.4%
Finansiële 15
13,451
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos