Skokgranate teen aktiviste vir Kaapse haweloses gebruik

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie. Foto: Gallo Images
Foto ter illustrasie. Foto: Gallo Images
Roger Sedres, Gallo Images

Chaos het in die strate van Kaapstad uitgebreek nadat die polisie skokgranate gebruik het om betogende aktiviste buite die DA se provinsiale kantoor op die Groentemarkplein uiteen te jaag. Een aktivis is na ’n hospitaal geneem.

Lede van Reclaim the City, Housing Assembly, Movement for Care, Rehoming Collective en Ndifuna Ukwazi het teen nuwe munisipale verordeninge oor die hantering van haweloses beswaar gemaak wat die Kaapstad-metro in September aanvaar het. Die aktiviste beweer die nuwe verordeninge sal haweloosheid onder meer kriminaliseer en haweloses viktimiseer.

Vogens Buhle Booi van Ndifuna Ukwazi sal sy organisasie strafregtelike klagte oor hul hardhandige optrede teen die polisie aanhangig maak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 16/1
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 60/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.13
+0.4%
Rand - Pond
21.49
+0.3%
Rand - Euro
18.27
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.48
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,792.53
+0.4%
Silwer
22.91
+0.0%
Palladium
1,806.50
+0.4%
Platinum
958.50
-0.8%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,334
-0.4%
Alle aandele
69,754
-0.4%
Hulpbronne 10
65,173
-0.6%
Industriële 25
93,491
-0.4%
Finansiële 15
13,463
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos