Skool skep trust vir gestremde leerlinge

akkreditasie
’n Skermgreep van die video wat die Hoërskool D.F. Malan vervaardig het om te help geld insamel vir die I’mPossible-trust wat gestig is om fasiliteerders te help finansier vir leerlinge met fisieke gestremdhede sodat hulle by hoofstroomskole kan leer. Die video is gemaak met honderde leerders wat prentjies met hul skoolbaadjies uitbeeld soos dit by die MTBS-atletiekbyeenkoms gedoen word.    Foto: YouTube
’n Skermgreep van die video wat die Hoërskool D.F. Malan vervaardig het om te help geld insamel vir die I’mPossible-trust wat gestig is om fasiliteerders te help finansier vir leerlinge met fisieke gestremdhede sodat hulle by hoofstroomskole kan leer. Die video is gemaak met honderde leerders wat prentjies met hul skoolbaadjies uitbeeld soos dit by die MTBS-atletiekbyeenkoms gedoen word. Foto: YouTube

Kaapstad.– Dit behoort nie onmoontlik te wees vir leerlinge met fisieke gestremdhede om by hoofstroomskole in te skryf nie, en daarom het ’n Kaapse hoërskool pas ’n trust begin om dit ’n moontlikheid te probeer maak.

Die Hoërskool D.F. Malan het met die inspirasie van een van sy leerlinge besluit om die I’mPossible-trust te skep om geld in te samel vir fasiliteerders wat gestremde leerlinge met hul skoolwerk bystaan.

Herman Theart (15), ’n leerling, het met die bekendstelling van die trust gevra dat mense help geld insamel sodat ander ook ’n fasiliteerder kan kry om die ervaring van ’n hoofstroomskool te kan geniet soos hy doen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 345/9
West Indies 253/10 & 65/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
-0.1%
Rand - Pond
21.18
+0.0%
Rand - Euro
18.02
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Goud
1,773.44
+0.3%
Silwer
22.44
+0.2%
Palladium
1,812.97
+1.6%
Platinum
951.57
+1.2%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,555
0.0%
Alle aandele
71,021
0.0%
Hulpbronne 10
67,557
0.0%
Industriële 25
93,673
0.0%
Finansiële 15
13,890
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos