Skoolhoof kruip onder vragmotor in om te sien of leerlinge leef

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Corrie Smit, hoof van die Vyfhoek Laerskool naby Potchefstroom, praat Vrydagoggend oor die tragedie wat die skool Donderdag getref het toe ’n vragmotor in die skoolterrein ingeploeg het.  Foto: Melinda Stuurman
Corrie Smit, hoof van die Vyfhoek Laerskool naby Potchefstroom, praat Vrydagoggend oor die tragedie wat die skool Donderdag getref het toe ’n vragmotor in die skoolterrein ingeploeg het. Foto: Melinda Stuurman

’n Skoolhoof het Donderdagmiddag onder ’n vragmotor ingekruip om vas te stel of drie van sy leerlinge wat daar vasgepen was, nog leef.

“Daar was geen polsslag nie, niks nie,” het Corrie Smit, hoof van die Laerskool Vyfhoek naby Potchefstroom in Noordwes, Vrydagoggend gesê. Die drie kinders wat onder die vragmotor vasgepen was en twee ander wat ook getref is, is op die toneel aan hul beserings dood.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos