Skrywer Cor Nortjé oorlede

akkreditasie
Cor Nortjé
Cor Nortjé

Die uitsaaier en skrywer Cor Nortjé is Vrydag ná ’n kort siekte dood.

Nortjé (81) het laat in Januarie op sy Facebook-blad geskryf hy word vir ’n obstruksie van sy dunderm geopereer. “Die laaste episode van my sensitiewe/spastiese kolon het toe nooit opgeklaar nie. Ek het nie verwag dit sou op ’n operasie uitloop nie en wou jou eers agterna daaroor inlig.”

Nortjé het in die 1970’s die jeugboekreeks Tekkies geskryf. In die 1980’s was hy ’n televisieaanbieder.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Namibia 0
Netherlands 75/2
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 82/4
Warriors 127/9
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.55
+0.2%
Rand - Pond
20.05
+0.4%
Rand - Euro
16.92
+0.2%
Rand - Aus dollar
10.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,779.61
+0.6%
Silwer
23.91
+1.1%
Palladium
2,080.00
-1.2%
Platinum
1,045.01
+0.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,158
-0.4%
Alle aandele
66,727
-0.4%
Hulpbronne 10
62,801
-1.5%
Industriële 25
85,132
+0.4%
Finansiële 15
14,131
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos