Slagoffer van vliegongeluk buite Koster nog onbekend

akkreditasie
Die toneel van ’n vliegongeluk Donderdag naby Koster in Noordwes. Die lyk van een persoon, wat onherkenbaar verbrand is, is onder ’n wrakstuk gevind. Foto: Verskaf
Die toneel van ’n vliegongeluk Donderdag naby Koster in Noordwes. Die lyk van een persoon, wat onherkenbaar verbrand is, is onder ’n wrakstuk gevind. Foto: Verskaf

Die lyk van ’n onbekende persoon het Donderdag onherkenbaar in ’n vliegongeluk naby Koster in Noordwes verbrand.

Kapt. Aafje Botma, provinsiale polisiewoordvoerder, het Donderdagmiddag aan Netwerk24 gesê ’n ligte vliegtuig het omstreeks 10:00 op ’n plaas naby ’n dam neergestort. “Werkers op die plaas het die boer van die ongeluk ingelig. Die boer het toe die polisie laat weet,” sê Botma.

Volgens Russel Meiring, ER24-woordvoerder, was net een persoon in die vliegtuig. Paramedici het die gebied gefynkam en een lyk onder ’n wrakstuk gevind, sê hy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos