Slange op LP’s se stoepe het hulle op hol

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nosiviwe Mapisa-NqakulaFoto: Son
Nosiviwe Mapisa-NqakulaFoto: Son

Slange in die gras by die parlementêre dorpies in Kaapstad het LP’s letterlik op hol.

Sommige is só vreesbevange dat hulle dreig om eerder van oor Suid-Afrika heen “in en uit te vlieg” om parlementêre sittings by te woon as om deur die slange “op hul stoepe” in die parlementêre dorpies begroet te word.

Ooglopend geskokte LP’s het Donderdag op ’n sitting van die Nasionale Vergadering se programkomitee dié onwelkome gaste by die Acaciapark- en Pelicanpark- parlementêre dorpies onder die aandag van Nosiviwe Mapisa-Nqakula, die speaker, gebring.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 109/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.83
+0.6%
Rand - Pond
21.01
+0.8%
Rand - Euro
17.92
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.19
+0.9%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Goud
1,772.40
+0.3%
Silwer
22.41
+0.1%
Palladium
1,850.00
+3.7%
Platinum
951.50
+1.2%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,536
-0.0%
Alle aandele
71,020
0.0%
Hulpbronne 10
67,074
-0.7%
Industriële 25
93,826
+0.2%
Finansiële 15
13,996
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos