KYK: Slangvang tjokker se passie

akkreditasie
Wie is bang? Nie die 9-jarige Johan van Rooyen van Meyerton nie. Hier vang hy ’n rinkhals. Foto: Felix Dlangamandla
Wie is bang? Nie die 9-jarige Johan van Rooyen van Meyerton nie. Hier vang hy ’n rinkhals. Foto: Felix Dlangamandla
Felix Dlangamandla

Hy kan slange vang. Hy het al. En hy gaan weer. Maar die negejarige Johan van Rooyen van Meyerton is nie kwaad nie.

Hy vang hulle omdat hy kán.

“Ek is glad nie bang vir slange nie,” spog die gr. 4-leerling aan die Laerskool Voorwaarts wat verlede jaar ’n kursus in onder meer die hantering van giftige slange voltooi het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 97/0
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.12
+1.0%
Rand - Pond
21.52
+0.2%
Rand - Euro
18.20
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,794.41
+0.0%
Silwer
23.30
+0.6%
Palladium
1,785.16
+1.9%
Platinum
974.00
+1.9%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,202
+1.3%
Alle aandele
69,573
+1.4%
Hulpbronne 10
65,106
+1.6%
Industriële 25
93,341
+0.5%
Finansiële 15
13,402
+3.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos