Só lyk ‘n huis van R160 miljoen in Kaapstad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Hillside View-eiendom in Fresnaye, Kaapstad, wat dié week vir R160 miljoen verkoop is, het pragtige uitsigte oor Tafelbaai en Robbeneiland.
Die Hillside View-eiendom in Fresnaye, Kaapstad, wat dié week vir R160 miljoen verkoop is, het pragtige uitsigte oor Tafelbaai en Robbeneiland.

Wonder jy wat jy deesdae met R160 miljoen kan koop?

In Kaapstad se spoggerige Fresnaye-woonbuurt kan dié bedrag vir jou ’n villa met vier slaapkamers, vyf motorhuise, ’n platejoggiehokkie, wynkelder, fliekteater, ’n braai-area met ’n pizza-oond en ’n infinity-swembad koop.

Dít alles met pragtige uitsigte oor Tafelbaai en Robbeneiland.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 220/5
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.48
-0.6%
Rand - Pond
21.02
-0.2%
Rand - Euro
17.56
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.13
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.7%
Goud
1,819.78
+0.0%
Silwer
23.61
+2.5%
Palladium
1,910.50
+1.7%
Platinum
991.50
+1.5%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos