Deel

Spanning heers in dele van Centurion te midde van oproer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mense wat grond in die Olievenhoutbosch-omgewing in Centurion onwettig beset, het sedert Vrydag groot skade aangerig.  Foto: Verskaf
Mense wat grond in die Olievenhoutbosch-omgewing in Centurion onwettig beset, het sedert Vrydag groot skade aangerig. Foto: Verskaf

Inwoners van Knoppieslaagte, Timsrand en die groter Mnandi in die Centurion-gebied is Maandagaand aangeraai om hul wonings te ontruim te midde van betogings deur mense wat grond in die Olievenhoutbosch-omgewing onwettig beset.

Lukas Olivier van ’n gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) en ’n grondeienaar in die gebied het Maandagaand in ’n stemboodskap aan dié inwoners gesê ’n besluit is geneem om hulle aan te raai om hul kleinhoewe en eiendom te ontruim indien hulle wil en kan. Hy het gesê dit is nie ’n maklike boodskap nie.

Dit volg op vergaderings met die polisie, veiligheidsmaatskappye in die omgewing en die GPF.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 0
West Indies 0/0
besig om te laai... Regstreeks
Club Triranga 47/4
Cricket Club of Dibrugarh 1/0
besig om te laai... Regstreeks
BDMTCC 0
N.S.S.A 0
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 20/2
Netherlands 0
Rand - Dollar
18.53
-0.1%
Rand - Pond
22.70
+0.1%
Rand - Euro
19.86
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.39
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
982.97
+1.5%
Palladium
1,411.48
-0.4%
Goud
1,977.43
-0.1%
Silwer
22.49
-0.2%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos