Specman wou sy pa nog leer gholf speel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rosko Specman saam met sy pa, Joseph, op sy troudag op 4 Mei vanjaar. Foto: Verskaf
Rosko Specman saam met sy pa, Joseph, op sy troudag op 4 Mei vanjaar. Foto: Verskaf

Sy pa se hande het vir niks verkeerd gestaan nie, sê ’n hartseer Rosko Specman, voormalige Blitsbok en vleuel van die Cheetahs, oor sy pa, Joseph, wat Sondagaand aan ’n hartaanval dood is.

“Ek en my pa was baie na aan mekaar en ons het mekaar gereeld gebel,” sê Specman oor sy 61-jarige pa wat in Grahamstad (Makhanda) in die Oos-Kaap gewoon het.

Hy het voor sy aftrede in Desember by ’n hoërskool as sportkoördineerder en rugbyafrigter gewerk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos