Deel

Spysenier kry trekpas ná 1ste eendagstryd teen Engelse

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Johan van Heerden Foto: Gallo Images
Johan van Heerden Foto: Gallo Images

Die Vrystaatse Krieketunie het die spysenier die trekpas gegee wat Vrydag met die eerste eendagwedstryd tussen die Proteas en die Engelse in Bloemfontein die gaste en media se etes moes voorsien.

Die unie was glo in die verleentheid toe die 85 gaste in die presidentslosie, asook die media, kommentators en TV-spanne se aandete meer as ’n uur laat voorgesit is en koud was.

Die aandete moes tussen die twee kolfbeurte gewees het, maar die kos is baie laat voorgesit. Die spelers se ete was egter betyds.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Club Triranga 47/4
Cricket Club of Dibrugarh 1/0
besig om te laai... Regstreeks
BDMTCC 0
N.S.S.A 0
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 7/0
Netherlands 0
Rand - Dollar
18.56
-0.2%
Rand - Pond
22.73
+0.0%
Rand - Euro
19.87
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.41
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
982.97
+1.5%
Palladium
1,411.48
-0.4%
Goud
1,974.58
-0.2%
Silwer
22.46
-0.4%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos