St. Helenabaai ‘bid vir wonderwerk’ nadat seun (9) raakgeskiet is

akkreditasie
Leo Williams (9).  Foto: Facebook/E.J. Malgarte Primêr
Leo Williams (9). Foto: Facebook/E.J. Malgarte Primêr

Die gemeenskap van St. Helenabaai “hoop vir ’n wonderwerk” vir die negejarige* seun wat byna 14 dae gelede deur ’n koeël in die kop getref is, vermoedelik uit ’n polisiewapen.

Leo Williams word in die Rooikruis-kinderhospitaal behandel, maar sy toestand het oor die naweek versleg. “Hy is baie geswel en het baie gewig verloor,” sê Thyrone Williams, ’n familiewoordvoerder wat Sondag by hom was.

Leo het op die aand van 31 Julie in sy oom se sinkhuis in Laingville, St. Helenabaai, televisie gekyk toe ’n koeël hom dwarsdeur die muur tref.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.8%
Rand - Pond
21.49
+0.3%
Rand - Euro
18.23
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,784.02
-0.5%
Silwer
22.85
-1.3%
Palladium
1,793.50
+2.4%
Platinum
969.50
+1.5%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos