Staat help steeds oor langnaweek

akkreditasie
Een van die land se 10111-inbelsentrums. Foto: Verskaf
Een van die land se 10111-inbelsentrums. Foto: Verskaf

Verskeie staatsdepartemente se kantore sal van Vrydag tot Maandag gesluit wees, maar daar sal steeds noodnommers wees wat gebel kan word, sê die staat se kommunikasie-en-inligtingstelsel.

* Die departement van toerisme sal steeds help met die voltooiing en indiening van aansoeke vir die Covid-19-hulpfonds vir toerisme. Bel 086 086 8747.

* Suid-Afrikaners in die buiteland kan die departement van internasionale betrekkinge en samewerking bel by 012 351 1000. Die nommer sal 24 uur per dag beman word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.42
+0.2%
Rand - Pond
19.79
+0.2%
Rand - Euro
16.68
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,781.44
+0.1%
Silwer
20.24
-0.2%
Palladium
2,151.00
-0.1%
Platinum
936.50
-0.2%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,022
0.0%
Alle aandele
70,741
0.0%
Hulpbronne 10
63,315
0.0%
Industriële 25
86,967
0.0%
Finansiële 15
16,154
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos